Jessica Lucas

Jessica Lucas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 September 1985 (1985-09-24)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Lucas (gebore 24 September 1985) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Covenant (2006), Cloverfield (2008), Evil Dead (2013), en Pompeii (2014).


Developed by StudentB